Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gray Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marlize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Gray Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Claudia D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia D

Amazing!

Dit was voorwaar 'n aangename ervaring!

Liza V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza V

Relaxing stay.

We had a lovely stay. The cottages are clean, modern, neat, and spacious. The host is friendly. There is even a potjie to use for the braai. Need to go back to enjoy using that also.

Bridget P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bridget P

Lovely, friendly hosts. A comfortable home away from home.

I would definitely go back if we are in the area again.

Ben P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ben P

Friendly host. Neat and spacious.

Ruim vertrek. Netjies. Lekker gebly.

Shanaaz E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanaaz E

Clean, safe, and a very friendly hostess.

Close to ammenties, very safe area. Enjoyable and peaceful stay.

Stephan T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan T

Dit was fantasties om daar te bly vir ons tyd.

Dis 'n baie netjiese plek en so lekker rustig daar. Dit is baie gerieflik en skoon en mens bly baie lekker en word met die beste mense en diens ontvang en vergesel.

Liesl D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liesl D

Great.

Hierdie was 'n baie lekker plek, die enigste voorstel wat ek sal maak is om loadshedding-ligte in te hê om te help as dit gebeur want ons gebruik nie kerse nie.

Vernon P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernon P

Nee kyk, sout-van-die-aarde-mense daardie.

Ek kan net sê, my siel het gerus. Baie dankie juffrou. Glo my, ek kom weer.

Alida D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida D

Netjies met vriendelike eienaars.

Die plekkie is baie netjies en die eienaars is baie vriendelik. Ek sal dit beslis aanbeveel! Baie dankie Gray Cottage.

Estevan A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estevan A

Baie rustige plekkie. Vriendelike mense.

Ek het my tydjie by Gray Cottage baie geniet.

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Primariusstraat 5, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d33e15c6e9a8eff09b6a3057866f66d6107c088cfe948d8083973dcd758a98cba1d7910c4e446105367d98807441b879558?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Primarius street 5 Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.103914859877 18.835383944115

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang