Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gray Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Abrie J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Gevoel soos my eie huis! Ons het verskriklik lekker gebly. Ons is baie vriendelik ontvang deur Marlize en het sommer dadelik tuis gevoel. Alles wat jy nodig het, is daar en die woonstel is werklik baie gerieflik. Parkering is ook baie veilig. Sal vir seker weer terug wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlize
Gray Cottage
Good morning Abrie, Trust you are well. Thank you for choosing Gray Cottage as your choice of accommodation. We hope you enjoyed your stay and that we lived up to your expectations. It was an absolute joy to host you and you are welcome anytime if you are ever in need of accommodation again. Kind regards, Gray Cottage Team

Claudia D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Amazing! Dit was voorwaar 'n aangename ervaring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Relaxing stay. We had a lovely stay. The cottages are clean, modern, neat, and spacious. The host is friendly. There is even a potjie to use for the braai. Need to go back to enjoy using that also.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben P
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Jun 2024

Friendly host. Neat and spacious. Ruim vertrek. Netjies. Lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Bridget P
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Lovely, friendly hosts. A comfortable home away from home. I would definitely go back if we are in the area again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shanaaz E
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Clean, safe, and a very friendly hostess. Close to ammenties, very safe area. Enjoyable and peaceful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Dit was fantasties om daar te bly vir ons tyd. Dis 'n baie netjiese plek en so lekker rustig daar. Dit is baie gerieflik en skoon en mens bly baie lekker en word met die beste mense en diens ontvang en vergesel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesl D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2023

Great. Hierdie was 'n baie lekker plek, die enigste voorstel wat ek sal maak is om loadshedding-ligte in te hê om te help as dit gebeur want ons gebruik nie kerse nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alida D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Netjies met vriendelike eienaars. Die plekkie is baie netjies en die eienaars is baie vriendelik. Ek sal dit beslis aanbeveel! Baie dankie Gray Cottage.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vernon P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Nee kyk, sout-van-die-aarde-mense daardie. Ek kan net sê, my siel het gerus. Baie dankie juffrou. Glo my, ek kom weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marlize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 200
R 1 200 R 1 020
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
R 1 200 R 1 020
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Primariusstraat 5, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d33e15c6e9a8eff09b6a3057866f66d6107c088cfe948d8083973dcd758a98cba1d7910c4e446105367d98807441b879558?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 020 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 Primarius street 5 Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.103914859877 18.835383944115

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang