50 on Salie
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Saliestraat 50, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
50 on Salie is in Noorsekloof, Jeffreysbaai en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.
Die woonstel het 2 slaapkamers en bied slaapplek vir 5 gaste. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n gastetoilet.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien wat ideaal vir langer verblyf is.
Die sitkamer het gemaklike rusbanke, 'n ekstra enkelbed, 'n TV met DStv en 'n eetarea met genoeg sitplek waar gaste saam hul maaltye kan geniet.
Daar is braaigeriewe.
Die tuin is veilig omhein met hoë mure en 'n elektriese hek, en gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Cindy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Saliestraat 50, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink 50 on Salie het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Saliestraat 50, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap