50 on Salie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Cindy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Diane D - Jan 2023
Algehele gradering
Home away from home. Lovely accommodation, house is well equipped and very clean. Enjoyed our stay.
Jada S - Jan 2021
Algehele gradering
Dit was fantasies, sal enige tyd weer besoek.
50 on Salie se terugvoer
Baie dankie jada.
Dit was 'n eer om jul by ons te hê.
Jasryn G - Des 2019
Algehele gradering
My kuier was vir 'n verjaarsdagnaweek, maar die skoonheid, die verwelkoming, alles was baie nice. Die huis was nie slordig of vuil nie. Alles was in plek, alles wat jy nodig gehad het was daar. Enige een wat hierheen gaan sal dit baie geniet.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Saliestraat 50, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang