50 Shades of Hay
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Perseel 22, Groenerivier-landgoed, Klein Dassenberg-pad, Philadelphia-area, 7304, Wes-Kaap
-
Vanaf
R975R878 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
50 Shades of Hay is 'n lieflike plaas op die Groenerivier-Landgoed sowat 45 km buite Kaapstad. Die plaas beskik oor gastekamers en 'n unieke funksie-venue, genaamd Stables.
Daar is 8 en suite-gastekamers. Sewe van hierdie kamers het elk of 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens en het slaapplek vir 2 volwassenes. Een van hierdie kamers is 'n selfsorgeenheid met 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en nog 'n kamer wat die kombuisie en eet- en sitarea bevat. Elke kamer het ook komplimentêre tee- en koffiemaakgeriewe.
'n Eenvoudige kontinentale ontbytmandjie is op versoek teen ekstra koste beskikbaar. Groot oop grasvelde omring die gebou en bied lekker doendinge, geleentheid om funksies onder gazebo's te hou en 'n helikopter kan selfs hier land.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Michele Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Perseel 22, Groenerivier-landgoed, Klein Dassenberg-pad, Philadelphia-area, 7304, Wes-Kaap
- Gaste dink 50 Shades of Hay het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Perseel 22, Groenerivier-landgoed, Klein Dassenberg-pad, Philadelphia-area, 7304, Wes-Kaap