Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

50 Shades of Hay

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perseel 22, Groenerivier-landgoed, Klein Dassenberg-pad, Philadelphia-area, 7304, Wes-Kaap
  • Vanaf R975 R878 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

50 Shades of Hay is 'n lieflike plaas geleë in die Groenerivier-landgoed, sowat 45 km buite Kaapstad, wat beide gastekamerverblyf sowel as 'n unieke funksie- en geleentheidslokaal genaamd die Stables huisves.

Verblyf is beskikbaar in 8 en suite-gastekamers. Sewe van hierdie kamers beskik oor óf koningin- óf 2 enkelbeddens en het slaapplek vir 2 volwassenes, en een hiervan is 'n selfsorg-eenheid wat bestaan uit 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n ander kamer met 'n kombuisie en eet-/sitarea. Elke kamer bied komplimentêre tee- en koffiemaakgeriewe.

'n Eenvoudige, kontinentale ontbytmandjie is op versoek beskikbaar om te koop. Groot oop grasvelde omring die gebou wat voorsiening maak vir buitemuurse aktiwiteite, geleenthede onder gazebo's of selfs 'n helikopterlanding.

Kenmerke

Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 16 resensies vir 50 Shades of Hay
Netheid
4.2/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Michele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Perseel 22, Groenerivier-landgoed, Klein Dassenberg-pad, Philadelphia-area, 7304, Wes-Kaap
  • Gaste dink 50 Shades of Hay het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R975
R975 R878
per nag (plek vir 2)
Vanaf R975
R975 R878
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perseel 22, Groenerivier-landgoed, Klein Dassenberg-pad, Philadelphia-area, 7304, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3bfb35bd899b4022c27f90cb379775e6900e6e42d186323bc7c26f62176c36f79eb47607d0c27f9bcb407bb6426ef2a0b3db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R975 nouVanaf R878 per nag (plek vir 2) 16 5 1 4 Plot 22 Groenerivier Estate Klein Dassenberg Road 7304 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.563423572693 18.5967406901

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang