512 The Hub
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandstraat 52, Woodstock, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
512 The Hub is 'n stylvolle woonstel in die hartjie van Woodstock, 'n area wat vir sy eklektiese mengsel van kunsgalerye, nuwerwetse koffiewinkels en lewendige naglewe bekend is. Die woonstel bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf wat ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers is.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak.
Die oopplankombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV en gemaklike sitplek.
Gaste het toegang tot WiFi en gratis parkeerplek op die perseel. Geriewe soos 'n swembad, fiksheidsentrum en welige grasperke, asook 'n putt-putt-baan is in die gemeenskap beskikbaar.
Kamer-opset
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Hosted Property
Management ...
Eiendomme 96
Resensies 239
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Strandstraat 52, Woodstock, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandstraat 52, Woodstock, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap