8 gaste
4 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 11:00 - 52 Gleniqua Drive, Glentana, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Gleniqua 52 is 'n familie vakansiehuis in Glentana, kusdorpie tussen George en Mosselbaai. Glentana is 14km van George lughawe. Die dorpie is gerieflik geleë vir verskeie aktiwiteite en uitstappies vir oud en jonk as die weer op die strand nie gunstig is nie.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers (met storte) plus 'n woonstel wat sy eie kombuis en badkamer en leefvertrek (op laer vlak is) met eie ingang.(Woonstel is slegs ingesluit gedurende Desember). Al die slaapkamers in die huis en woonstel is toegerus met dubbelbeddens.
Die oopplan kombuis en leefarea lei na 'n ruim onderdakstoep wat uitsig op die see het. Die kombuis en leefarea maak ook oop na 'n beskukte ruim patio en braaiarea met groot tafel. Veilige onderdakparkering vir 2 motors.
Die strandkafee en restaurant is ongeveer 'n kilometer van die huis. Daar is swemgeriewe regvoor die huis alhoewel die hoofstrand 800 meter verder is. Gaste kan visvang, stap na die bekende wrak en golf speel na hartelus.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lunell Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 52 Gleniqua Drive, Glentana, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink 52 Gleniqua het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
52 Gleniqua Drive, Glentana, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang