Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

52 on Avery

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n mikrogolfoond, lugbraaier, broodrooster en 'n ketel insluit.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Geen partytjies word op die perseel toegelaat nie.
Skoonmaak sal met gaste se aankoms gereël word.
Vir langer verblyf word beddegoed- en handdoeke een keer 'n week verander. Bykomende bed- en handdoekveranderings moet met die bestuur voor inklok teen 'n addisionele koste wat vooraf betaalbaar is, gereël word
Geen items mag uit die eenheid verwyder word en elders gebruik word nie.
Neem asb. kennis dat items wat in die eenheid ontbreek dienooreenkomstig gehef sal word.
Gaste moet asb. daarvan weerhou om harde geluide ná 21:00 te maak.
Besoekers mag nie die aantal gaste wat in die eenheid woon, oorskry nie. Bykomende gaste sal 'n tarief per persoon gehef word. Alternatiewe reëlings kan met die bestuur bespreek word. Versuim om aan hierdie reël te voldoen sal daartoe lei dat gaste verblyffooie vir besoekers vir daardie dag gehef word en gevra word om die perseel te verlaat.
Rook word slegs buite die perseel toegelaat.
Gaste mag niks in die perseel, soos muskietrolletjies, verbrand nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R600
per nag (plek vir 1)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 1 persoon
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Avery-weg 52, Hoheizen, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51663e1b84928bc16ca8593dbd12229ee64719d14d5c68453529a3c317ff461ead808d48737485dcd54c8e591177bd915a13?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 1) 52 Avery Road Hoheizen 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8846495 18.6215533

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang