523 on Polaris
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Emus Erasmus-laan 394, Erasmusrand, Pretoria, 0165, Gauteng
- Vanaf R700 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
523 on Polaris is 'n lieflike kothuis in 'n boomryke area in Erasmusrand, Pretoria, en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf naby die hoofpaaie en Mediclinic Kloof Hospitaal.
Die kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die leefarea het 'n kinderbank met slaapplek vir 1 kind onder 12 jaar oud.
Die oopplan-kombuis lei na die leefarea en is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV en 'n gemaklike rusbank wat na 'n stoep lei.
Gratis WiFi, veilige parkeerplek vir 2 voertuie en braaigeriewe is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Deidré Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 75
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Emus Erasmus-laan 394, Erasmusrand, Pretoria, 0165, Gauteng
- Gaste dink 523 on Polaris het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Emus Erasmus-laan 394, Erasmusrand, Pretoria, 0165, Gauteng