Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

523 on Polaris

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Emus Erasmus-laan 394, Erasmusrand, Pretoria, 0165, Gauteng
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

523 on Polaris is 'n lieflike kothuis in 'n boomryke area in Erasmusrand, Pretoria, en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf binne maklike bereik van die hoofpaaie en Mediclinic Kloof Hospitaal.

Die kothuis bestaan uit 'n slaapkamer wat met 2 enkelbeddens ingerig is en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die leefarea sluit 'n kinderbank met slaapplek vir 1 kind in. Dié kothuis kan gemaklik tot 2 volwassenes en 1 kind onder die ouderdom van 12 akkommodeer.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n TV en 'n gemaklike rusbank wat na 'n patio oopmaak.

Komplimentêre WiFi, veilige parkeerplek vir 2 voertuie en braaigeriewe is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Kinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Andre H
5.0
Fantasties. 523 on Polaris is ideally situated, clean and perfectly equipped for a comfortable stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Louis M
5.0
Netjies, gerieflik en goeie ligging. Pragtige moderne plek in 'n stil omgewing. Baie goeie ligging. Aangename en behulpsame gasvrou.
Jun 2024
Sanet E
Saam met lewensmaat
5.0
Was heerlik. Beveel die plek definitief aan. Baie netjies en skoon. Daar is alles wat jy nodig het. Baie rustig en stil. Heerlik gebly. Sal weer van d...
Sien meer
Jun 2024
Samta H
Saam met vriende
5.0
Home away from home, very comfortable stay and so peaceful. A beautiful, peaceful and clean accommodation. The host is gracious. Thankf...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Madeleine M
Besigheidsreis
5.0
Fantastic value for money and very tidy. 523 on Polaris was in a great location and close to amenities. It was very private and safe an...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Deidré Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 70

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Emus Erasmus-laan 394, Erasmusrand, Pretoria, 0165, Gauteng
  • Gaste dink 523 on Polaris het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Emus Erasmus-laan 394, Erasmusrand, Pretoria, 0165, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53964dc15f04324282022db02abf146a6207dd44fd832b64e64fa4a6d375df47f056d41ade273c6ccca0b159d5303af5d8a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 394 Emus Erasmus Avenue Erasmusrand 0165 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.817745685156 28.252210865641

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang