Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

56 on Witfontein Self-catering Accommodation

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Woonstel 2
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie oopplan-woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed. Die ruim badkamer het 'n bad, stort en 'n wasmasjien. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 2. Die sitarea het gemaklike stoele en 'n platskerm-TV met DStv-kanale. 'n Weber-braai is buite beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Hoofhuis
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 9 persone
  • 7 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié lieflike huis bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en gaste maak gebruik van 'n gedeelde badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Die leefarea beskik oor 'n sitkamer, 'n eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel vir 8 gaste. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Dié eenheid spog ook met 'n binnebraai. Gratis WiFi is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 9 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witfonteinweg 56, Heatherpark, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08027283e09174f20d6b796cac422cb7f9fa06959c40db01b8bae5a868063013fa88d18550167b20a4c30f59e14faf3595eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 56 Witfontein Road Heatherpark 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.952253480094 22.422867456667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang