Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

56 on Witfontein Self-catering Accommodation

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lindie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 21

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir 56 on Witfontein Self-catering Accommodation
Netheid
4.2/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.4/5
Michelle C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle C

Highly recommended!

The room was really clean and neat, with lovely personal touches. Great value for money! The host went out of their way to make our stay comfortable, homely, and special. Would definitely stay here again! Great location, lovely area, close to everything.

Charles S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charles S

Kan hulle beslis aanbeveel.

Baie toegewende gasvrou, baie hulpvaardig en beskikbaar wanneer benodig. Plek is netjies, groot en ingerig met al die basiese benodighede. Heelwat 8-potige besoekers gehad en reëlings in badkamer vir handdoeke ontbreek. Eienaar is daarop attent gemaak en sal werk daarvan maak. Het die verblyf baie geniet en sal dit beslis aanbeveel.

Melinda D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda D

Fantastiese, ruim, netjies, goed toegeruste, veilige akkomodasie. Akkomodasie wat baie bied!

Ons was 'n groot groep van 10 mense van verskillende ouderdomme, met twee honde. Hierdie akkommodasie was fantasties! Dis goed geleë in stil, pragtige, veilige omgewing en baie toeganklik tot roetes, strande, Witfontein woud en winkels. Dit is baie ruim, mooi gemeubileerd, het baie slaapgeriewe, badkamers, twee gastetoilette, sit-kuier-ontspanareas, ruim kombuis, waskamer, het aparte speelkamer met tafeltennisblad wat ons groep op reën dae baie pret besorg het, aparte woonstel, ruim omheinde tuin met springmat vir jonger kinders vir heerlike ekstra vermaak. Akkommodasie is baie netjies, goed toegerus, goeie wifi, bied genoegsame en veilige parkering.

Zelda R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda R

Pragtige plek. Uiters gerieflik. Mooi en skoon. Vriendelike eienaar.

Baie lekker gebly. Skoon en gerieflik. Ruim woonstel. Vriendelike diens.

Eloise K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Eloise K

Lekker gebly.

Ons miniature schnauzer was ook welkom wat natuurlik 'n bonus is. Beddegoed en handoeke is baie oud en is al sif gebruik. Ek sal voorstel dat hul dit opdateer. Verder is alles baie netjies en skoon.

56 on Witfontein Self-catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie, Eloise vir die resensie. Jammer oor die beddegoed en handoeke. Sal andag gee daaraan.

56 on Witfontein Self-catering Accommodation
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witfonteinweg 56, Heatherpark, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08027283e09174f20d6b796cac422cb7f9fa06959c40db01b8bae5a868063013fa88d18550167b20a4c30f59e14faf3595eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 56 Witfontein Road Heatherpark 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.952253480094 22.422867456667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang