Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

56 on Witfontein Self-catering Accommodation

Selfsorg
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witfonteinweg 56, Heatherpark, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

56 on Witfontein is 'n selfsorgvakansiehuis in George, 'n gewilde vakansiebestemming langs die kronkelende kus in die Wes-Kaap. Geleë aan die voet van die Outeniekwaberge, met 'n bekoorlike uitsig oor die Indiese Oseaan, bied George 'n uitstekende basis om die Tuinroete en alles wat dit bied te verken.

Verblyf bestaan uit 2 eenhede wat die hoofhuis en 'n selfsorgwoonstel insluit. Die huis het slaapplek vir tot 9 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, en 'n oopplan-kombuis, braai- en kroegkamer en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens, terwyl die vierde slaapkamer 'n koningingrootte-bed het. Twee badkamers het 'n bad en 'n stort en die derde badkamer het 'n stort en toilet. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, en eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 8 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale het.

Dié woonstel is geskik vir 3 gaste en is toegerus met 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed in die tweede slaapkamer. Die badkamer is toegerus met 'n bad en stort. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 3 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale het.

Geriewe op die perseel sluit braaigeriewe en veilige parkeerplek in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir 56 on Witfontein Self-catering Accommodation
Netheid
4.2/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lindie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 21

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Witfonteinweg 56, Heatherpark, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink 56 on Witfontein Self-catering Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witfonteinweg 56, Heatherpark, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08027283e09174f20d6b796cac422cb7f9fa06959c40db01b8bae5a868063013fa88d18550167b20a4c30f59e14faf3595eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 56 Witfontein Road Heatherpark 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.952253480094 22.422867456667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang