Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

56 on Witfontein Self-catering Accommodation

Selfsorg
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witfonteinweg 56, Heatherpark, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

56 on Witfontein is 'n selfsorgvakansiehuis in George, 'n gewilde vakansiebestemming op die kus van die Wes-Kaap. Dié dorp is aan die voet van die Outenikwaberge en bied 'n pragtige uitsig oor die Indiese Oseaan, sowel as maklike toegang tot die Tuinroete.

Verblyf word in 2 eenhede aangebied wat bestaan uit die hoofhuis en 'n selfsorgwoonstel. Die huis het slaapplek vir 9 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, en 'n oopplan-kombuis, braai- en kroegarea, en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Twee badkamers het 'n bad en 'n stort, en die derde badkamer het 'n stort en 'n toilet. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste, terwyl die sitarea gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale het.

Die woonstel is geskik vir 3 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed in die tweede slaapkamer. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 3 gaste, terwyl die sitarea gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale het.

Geriewe op die perseel sluit braaigeriewe en veilige parkeerplek in.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lindie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 21

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Witfonteinweg 56, Heatherpark, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink 56 on Witfontein Self-catering Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witfonteinweg 56, Heatherpark, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08027283e09174f20d6b796cac422cb7f9fa06959c40db01b8bae5a868063013fa88d18550167b20a4c30f59e14faf3595eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 56 Witfontein Road Heatherpark 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.952253480094 22.422867456667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang