Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

56 Prestwick Village - P2

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prestwick Village 56, Eastcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 661 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

56 Prestwick Village - P2 is 'n selfsorgvakansiehuis in 'n stil straat op 'n omheinde landgoed in Hermanus. Hierdie gewilde vakansiedorp aan die Kaap se Suidkus is wêreldbekend weens die walvisse wat jaarliks in sy waters kom baljaar en gaste kan dié skouspel per boot of van die land af gadeslaan. Met sy asemrowende landskappe, matige klimaat, buitelugdoendinge, diverse floraryk en die feit dat dit naby Kaapstad is, is Hermanus die ideale basis om die Overberg te verken.

Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-leefarea en -kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die ander 2 slaapkamers het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is ten volle toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele en 'n opwasarea met 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Daar is 'n kaggel wat die leefarea in 'n eetarea en sitarea verdeel. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste en die sitarea het 'n gemaklike rusbankstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale teen die muur.

Gaste kan op die stoep ontspan en die uitsig oor die swembad en tuin geniet. Daar is nog 'n stoep met buitesitplek en braaigeriewe.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Ilanda Geverifieer

Eiendomme 24

Resensies 25

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Prestwick Village 56, Eastcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink 56 Prestwick Village - P2 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 661
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 2 661
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prestwick Village 56, Eastcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7033d32db024d312c12ecb043cc306cdd3e2681de2b465986f4b1e3ce51ccb9af9ba3276b5d75ff029fa4ddd0dccb809bf28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 661 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 56 Prestwick Village Eastcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.408941964435 19.25967135

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang