Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

56 Prestwick Village - P2

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prestwick Village 56, Eastcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 661 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

56 Prestwick Village is 'n selfsorgvakansiehuis in 'n stil straat in 'n beveiligde omheinde landgoed in Hermanus. Hierdie gewilde vakansiedorp aan die suidelike kus van die Wes-Kaap is wêreldbekend vir fantastiese land- en bootgebaseerde walviskyk. Sy natuurskoon, sagte klimaat, buitelugaktiwiteite, ryk blommeryk, en sy nabyheid aan Kaapstad maak dit die ideale basis om die Kaapse Overberg te verken.

Die huis het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-leefarea en -kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Die ander 2 slaapkamers het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies en 'n opwaskamer met 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Met 'n kaggel wat die leefruimte skei, het die eetarea sitplek vir 8 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en 'n muurgemonteerde platskerm-TV met sekere DStv-kanale het.

Buite kan gaste ontspan op die patio wat oor die swembad en pragtig versorgde tuin uitkyk. Daar is ook nog 'n patio wat buitesitplek en braaigeriewe het.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Ilanda Geverifieer

Eiendomme 24

Resensies 24

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Prestwick Village 56, Eastcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink 56 Prestwick Village - P2 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 661
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 661
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prestwick Village 56, Eastcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7033d32db024d312c12ecb043cc306cdd3e2681de2b465986f4b1e3ce51ccb9af9ba3276b5d75ff029fa4ddd0dccb809bf28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 661 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 56 Prestwick Village Eastcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.408941964435 19.25967135

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang