5C Sandra Place
Beskrywing
Die selfonderhoudende woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind onder 10 jaar en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en sy eie oopplan-kombuis en -sitkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en 'n wasmasjien. Die sitkamer het gemaklike rusbanke, 'n plafonwaaier en 'n platskerm-TV. Die woonstel deel die gebruik van die swembad en die tuinarea met die hoofhuis. Let asb. daarop dat daar 'n maksimum van 1 klein hond toegelaat word indien vooraf gereël. Die hoofhuis en die woonstel kan as 'n geheel verhuur word vir groepe van 11 gaste. Die woonstel maak van sonkrag gebruik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die hoofhuis en die woonstel kan saam verhuur word vir groepe van tot 11 gaste.
Die woonstel het slaapplek vir maksimum 2 volwassenes en 1 kind onder 10 jaar en is nie geskik vir 3 volwassenes nie.
Troeteldiere met huismaniere is in die woonstel welkom mits vooraf gereël word.
Die hoofhuis en die woonstel het gedeelde gebruik van die swembad en die tuin.
Rook is verbode binne.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die hoofhuis het slaapplek vir 9 gaste en beskik oor 4 slaapkamers op die boonste verdieping waarvan 3 en-suite is. Verder is daar 'n oopplan-kombuis, -eerarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde kamer het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vierde kamer het 'n dubbelbed en 'n addisionele enkelbed. Die kamer maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak. Elke slaapkamer het 'n plafonwaaier of lugversorging. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en ander klein toestelle. Die sitkamer het gemaklike rusbanke, 'n platskerm-TV en 'n plafonwaaier. Die leefarea lei na die swembad en die tuinarea wat met die woonstel gedeel word. Die hoofhuis en die woonstel kan as 'n geheel verhuur word vir groepe van 11 gaste.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die hoofhuis en die woonstel kan saam verhuur word vir groepe van tot 11 gaste.
Die woonstel het slaapplek vir maksimum 2 volwassenes en 1 kind onder 10 jaar en is nie geskik vir 3 volwassenes nie.
Troeteldiere met huismaniere is in die woonstel welkom mits vooraf gereël word.
Die hoofhuis en die woonstel het gedeelde gebruik van die swembad en die tuin.
Rook is verbode binne.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sandra Place 5C, Ballito, Durban, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang