Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

5C Sandra Place

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Charles W
Kort verblyf
4.4
Mei 2023

Baie gerieflike verblyf. Die eienaars is baie vriendelik en altyd daar as jy iets nodig het. Die plek is naby alles wat 'n mens nodig het. Sal verseker die plek aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Charl E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Gerieflik, ontspanned, veilig, gemaklik, heerlik, fantasties. Dit was 'n heerlike kuier by die huis en Kate het ons dadelik laat tuis voel. Definitief 'n moet-bly en ons sal vir seker weer daar gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Heerlik rustig en veilig. Gasvrou het ons welkom en tuis laat voel. Sy het ons altyd op hoogte gehou van hulle beskikbaarheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Milena K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Hospitality amazing so happy that I book the place. So peaceful and safe. The wiew there to the ocean is something I could not get over. Every morning I had my coffee and my puppy in the beautiful stunning garden and admire the beautiful place. I would recommend Sandra Place to anyone, please you won't regret. Thank you to Kate and her husband you guys are amazing people so kind and caring thank you for everything. Will see you again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kate
5C Sandra Place
Thank you Milena, it was lovely having you and your beautiful dog. We look forward to seeing you again.

Jacobus B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2021

Die verblyf was presies wat ek nodig had het! Wonderlike mense en lekker naby die strand. Die gasheer was verskriklik vriendelik en die gasvryheid was regtig waardeer. Die akkommodasie was perfek vir wat ek nodig gehad het vir my besigheidsreis. Ek sal graag weer daar wil bly in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2021

Dierevriendelike verblyf naby Ballito hoofstrand. Kate en haar Johnny het ons vriendelik verwelkom en sy het spesiaal vir ons 3 klein Toypoms ook 'n geskenkie op die bed gesit. Ons het heerlik gebly en alhoewel dit beurtkrag was, het hulle 'n solar stelsel wat nog steeds die ligte en die waaiers in die woonstel laat werk. Die slaapkamer is nou wel baie beknop maar die woonstel het alles wat ons nodig gehad het. Hulle sorteer ook enige probleme wat ontstaan baie vinnig uit en dit is nou ware kliëntediens. Die afstand see toe is letterlik vyf minute se stap en die huis is lekker hoog geleë, wat die uitsig oor die see baie mooi maak. Sal vir seker aanbeveel vir verblyf met klein hondjies.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2021

Great accommodation A great stay. The host was very accommodating when we had questions about local restaurants and attractions. Always willing to clean the flat. The location was perfect for us. Walking distance to the KwikSpar, restaurants and the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sanet G
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2020

Baie rustig baie veilig en baie netjies. Thanks Kate and Johnny we loved it there and will come visit again. The flatlet was also perfect for us. Thanks again for the friendly and good services.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kate Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandra Place 5C, Ballito, Durban, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe46a9f4df5e4c16ee1d70e6258eb6ee02146bf4d434167afda7edbf4c4158ed9a63c8a4431e5667dc58d265429feed1dc3f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 5C Sandra Place Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.539516451038 31.215698181516

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang