Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 @ Knorhaan

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Su-mari W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

'n Stukkie bederf by die see. Ons het 'n fantastiese tyd gehad, dit het gevoel of ons by familie tuisgaan. Hierdie plek is 'n absolute bederf en die rustigheid wat mens ervaar, kan nie beskryf word nie. Ons kon die branders hoor in die aand en dit voel of mens uit die gejaag van die lewe ontsnap. Ons sal beslis weer hier kom kuier. Baie dankie, Halena, vir julle ongelooflike gasvryheid; julle het ons bederf. Sien julle weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helena
6 @ Knorhaan
Dankie, hoop ons sien julle weer

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Helena Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Knorhaan-keeromstraat 6, Tergniet, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb3d86bba6adbdb03ee1820fd9902dff64c3d55f03a345b0fe97e035989e7c854e5abcb0d3cd19d5db002026a24178140645?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 6 Knorhaan Close Tergniet 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.065284537589 22.197201722464

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang