Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 @ Knorhaan

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Knorhaan-keeromstraat 6, Tergniet, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

6 @ Knorhaan is 'n selfsorgwoonstel in Tergniet wat ontspannende en gerieflike verblyf aan gesinne bied.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens vir kinders. Die badkamer het 'n stort-oor-bad. WiFi is beskikbaar.

Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV met DStv-kanale en 'n kombuis met 'n kombuishoekie. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Buite is daar 'n balkon en 'n groot tuin met braaigeriewe en 'n vuurput. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die woonstel is net 'n entjie se stap vanaf die naaste strand. Gaste kan die plaaslike restaurante besoek of na Mosselbaai ry en besienswaardighede soos die Kaap St. Blaize-vuurtoring bewonder.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
2 xKinderstapelbed
Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 6 @ Knorhaan
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Helena Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • Knorhaan-keeromstraat 6, Tergniet, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink 6 @ Knorhaan het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Knorhaan-keeromstraat 6, Tergniet, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb3d86bba6adbdb03ee1820fd9902dff64c3d55f03a345b0fe97e035989e7c854e5abcb0d3cd19d5db002026a24178140645?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 6 Knorhaan Close Tergniet 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.065284537589 22.197201722464

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang