Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 Bronze Bay

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Christo R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2023

5 dae lekker ontspan met 'n pragtige uitsig. Pragtige uitsig en naby aan restaurante en winkels. Reg op die wandelpad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ute C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Des 2021

Ons het lekker ontspan. Die parkering by Bronze Bay kan net as 'n nagmerrie beskryf word. Motorhuise is té klein vir enige nutsvoertuig of dubbelkajuitbakkie, glad nie voldoende oop parkering om dié voertuie te akkommodeer nie. Ek is van mening dat die advertensie vir die eiendom die kwessie rondom die parkering behoort aan te spreek. Die eiendom self kort aandag, diefwering geroes, traliedeure in hoofslaapkamer kan nie oopsluit nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 75

Resensies 130

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 52, Bronze Bay, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f26f925049d124292afa7a3271bc2632d7f16ecfb7d218da800ec9edb4d7357c3d6961e17ad87f7a809d5e5725d3b9ffb6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 52 Lagoon Drive Bronze Bay 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.719507506509 31.090452516533

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang