Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 Kabeljou

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kabeljou-straat 6, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 250 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

6 Kabeljou is 'n lieflike en ruim selfsorgvakansiehuis in die hartjie van Langebaan. Dit is die perfekte opsie vir 'n wegbreek saam met familie en vriende aan die Weskus aangesien hierdie huis stapafstand van die strand af is.

Dié eiendom bied gerieflike slaapplek vir altesaam 8 gaste op 'n slag en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste 2 slaapkamers is albei ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die ander 2 slaapkamers elk 2 enkelbeddens het. 'n Stort, wasbak en toilet is in albei badkamers beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die ruim leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Hierdie spasie het ook oorgenoeg gemaklike sitplek waar gaste met 'n boek kan ontspan. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Hierdie leefarea maak oop op 'n ruim buite-area met 'n onderdak-eetarea en braaigeriewe. Vir diegene wat van die strand af terugkeer, is 'n buitestort beskikbaar om af te spoel. Die ligging van hierdie eiendom is naby die strand, winkels en restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 689

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Kabeljou-straat 6, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 250
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 250
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kabeljou-straat 6, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0fb7cee5c841428dc6b124b00c5fd4ee135a08012eebe8257571e99a57cb321e7b9eddc0e7e0e796f17ab5641c2591ea6d5a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 250 per nag (plek vir 8) 6 Kabeljou Street Langebaan 7354 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.101256 18.032502

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang