6 On Hermitage
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hermitage-laan 6, Die Wingerd, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
6 on Hermitage is 'n knus selfsorgkamer met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Somerset-Wes. Hierdie verblyf is die ideale verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na rustige oornagverblyf.
Dié eenheid bied slaapplek aan 2 gaste in 'n oopplan-kamer met 'n en suite-badkamer. Die kamer het 'n koningingrootte-bed, lessenaar, TV met geen kanale en slegs 'n HDMI-kabel en 'n kombuisie. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuisie is met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die kamer lei na 'n stoep met buitesitplek. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. 6 on Hermitage is naby verskeie geriewe soos winkels, restaurante en die strand.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Roemelia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Hermitage-laan 6, Die Wingerd, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink 6 On Hermitage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hermitage-laan 6, Die Wingerd, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap