Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 The Grange

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 92B, Eenheid 6 The Grange, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

6 The Grange is 'n lieflike selfsorgwoonstel op die tweede verdieping in 'n veilige kompleks in Ballito, naby die strand. Dit is ideaal vir 'n gesinsvakansie.

Dié eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en gaste maak gebruik van die tweede badkamer met 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Vir gaste se vermaak is 'n TV met sekere DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n stoep met buitesitplek en gasbraaigeriewe. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, asook 'n toesluitmotorhuis binne die kompleks.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • En-suite

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 36

Resensies 179

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Compensation Beach-weg 92B, Eenheid 6 The Grange, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 92B, Eenheid 6 The Grange, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90b92f71593f4d2df5d0d858e0210e7393e8ddf9ea2055e59f854474e28665193c486cbb1c986f0337cda457b10c40d98859?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6) 92B Compensation Beach Road Unit 6 The Grange 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.535439835928 31.2223732548

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang