8 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - 76 Compensation Beach Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
6 Tontiki is 'n lieflike woonstel op die grondverdieping van 'n veilige kompleks in Ballito, KwaZulu-Natal. Die kompleks is op die strandfront en bied direkte, privaat toegang tot die strand en die promenade. Dit is ook binne stapafstand van restaurante en winkels.
Dié woonstel het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 dubbelbeddens en die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Elke slaapkamer het lugversorging en 'n plafonwaaier. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke en vadoeke saambring.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus.
Die sitarea het gemaklike banke, 'n TV en 'n etenstafel.
Die kompleks is baie veilig en het afstandbeheer-toegang. Die kompleks het 'n swembad en braai wat gaste kan gebruik. 'n Onderdakparkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Natasha Geverifieer
Eiendomme 27
Resensies 99
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 76 Compensation Beach Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 6 Tontiki het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
76 Compensation Beach Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang