Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

61 On Ireland

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Jaco M
1 nag Besigheidsreis
4.2
Nov 2022

Top klas verblyf. Goeie gehalte verblyf.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Okt 2022

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Melissa
61 On Ireland
Good Day Anrich, Thank you for posting your review and we’re sorry to hear that your experience was not up to standards. We are known for our exceptional attention to detail, and we regret that we missed the mark on this occasion. Would you kindly give us more detailed feedback in order for us to tend to the maintenance issues you noticed, so we can deliver a better experience the next time you visit. Best Regards, Joanne & Melissa (Management)

Elmarie A
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2018

Beste verblyf in Polokwane. Ek reis gereeld na Polokwane en hierdie is werklik die beste akkommodasie wat ek nog gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anitia L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2017

Ongelooflik netjies en vriendelike personeel. Dit was 'n wonderlike ervaring, baie dankie aan al die personeel van 61 On Ireland!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izelle D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2017

Netjies, gerieflik en 'n baie rustige atmosfeer. Die kamer is ruim en het alles wat jy vir gerief wil hë. Vanaf aankoms is die staf vriendelik en behulpsaam. Die tuine is pragtig en verleen aan die gastehuis 'n rustigheid. As 'n ontbyt een van jou filters is, soos vir my, is dit hier waar jy wil bly. Die diens is vriendelik en die ontbyt heerlik. Baie goed geleë en naby aan winkels, restaurant en vermaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Roenel V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2017

Rustige atmosfeer. Lekker gebly. Dalk net 2 bathsheets i.p.v. 1.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Carol B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2016

Perfekte plek - lieflike kamers en vriendelike personeel. Het baie lekker gebly. Alles was perfek en die personeel was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Victor F
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2016

Awesome, sien julle weer volgende jaar. Die beste plek waar ek al ooit by oornag het, sal weer en weer terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melissa
61 On Ireland
Good day Victor, Thank you for your feedback and the most delightful guest experience scores. We hope to see you soon. Regards, The 61 On Ireland Team

Sheq-it S
Kort verblyf
5.0
Feb 2016

Absoluut professioneel en so paslik vir enige persoon om te ontspan en sommer net bederf te voel. Met aankoms het alles vlot verloop. Kos is wraggies hoogste kwaliteit. Diens oor algemeen kon ek nie vir beter gevra het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melissa
61 On Ireland
Good day, Thank you for your feedback and the most delightful guest experience scores. We hope to see you soon. Regards, The 61 On Ireland Team

Andre L
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2016

Baie goeie gastehuis! Baie netjiese en groot kamers. Het aandete ook gehad en dit was baie smaaklik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Melissa
61 On Ireland
Good day Andre, Thank you for your feedback and the most delightful guest experience scores. We hope to see you soon. Regards, The 61 On Ireland Team

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Melissa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ireland-straat 61, Moregloed, Polokwane, 0699, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYyNjgwNTcxLTdjNDYtNGU4My1iZGQzLWQ0MjhkNjg5MWVjNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 61 Ireland Street Moregloed 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -23.900257529815 29.469237327576

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang