Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

63 Whale Rock Estate

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 34

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 3 resensies vir 63 Whale Rock Estate
Netheid
4.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
2.7/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.0/5
Leneri M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Leneri M

Die matrasse en beddegoed kort aandag.

Die eenheid was skoon en gerieflik. Die matrasse in ongelukkig gedaan in beide kamers en die linne is gehawend. Die (TV) is nuut en van goeie gehalte. Die eenheid kort onderhoud. Netflix was buite werking (praat nie met remote nie), ons moes ons eie remote aankoop om dit te laat werk.

Jannie R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie R

Baie lekker gekuier. Dankie vir uitstekende diens.

Uitstekende waarde vir geld. Toerusting van baie goeie gehalte.

George W - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
George W

Blyplek netjies maar ligging swak.

Ons het spesifiek vir 'n plek met 'n swembad gesoek om te huur. Advertensie wys pragtige swembadfoto's. Daar aangekom vind ons 'n groot kennisgewing op die swembad hek aangebring wat sê: "No swimming, pool out of order". Die swembad is duidelik nie net van 'n paar dae terug nie geskik vir gebruik nie! Verder is die ligging van die plek in 'n ou vervalle industriële area met HOP uitbreiding en meegaande informele nedersettings baie na aan die kompleks. Het beter verwag vir die geld.

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Whale Rock Landgoed 63, Church-straat, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7eb446fec0e0a3bfd9c5eae858b6e9e1028c6d38003b67d9ba83c098a2fe18c0145e5683ee79e945a137db2743f5da4a688d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 3 5 1 4 63 Whale Rock Estate Church Street, Westcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.436131 19.220053

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang