Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

63 Zebula

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 63 Zebula, Plaas 534 Mabula, Zebula Gholflandgoed en Spa, Zebula, 2188, Limpopo
  • Vanaf R3 400 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

63 Zebula is 'n selfsorglodge op die Zebula Gholflandgoed en Spa. Dié landgoed is sowat 202 km van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af en spog met verskeie ontspannings- en sakegeriewe.

Die ruim dubbelverdieping-lodge het slaapplek vir 12 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers en oopplan-leefareas. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed en 'n en suite-oopplanbadkamer met 'n stort of 'n bad.

Die oopplan-leefarea langs die kombuis het 'n TV met DStv en lei na 'n balkon. Aan die anderkant van die leefarea is daar 'n informele sit- en 'n kuierarea met 'n ingeboude braai, 'n wynyskassie en 'n pooltafel. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, ketel en 'n skottelgoedwasser toegerus. Op die grondverdieping is daar 'n stoep met 'n uitsig oor die boma.

Die verblyf het ook 'n omsetter met 2 batterye.

Gaste kan ook die landgoed se geriewe gebruik, soos die 18 putjie-gholfbaan, restaurante, kroeë, die bekroonde spa, sportgeriewe en ander ontspanningsgeriewe. Daar is ook konferensie- en spanbougeriewe, 'n gimnasium en swembaddens op die perseel, en gaste kan in die area wildkyk.

Kamer-opset

Slaapplek vir 12 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Goed

Netheid
3.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.4
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Dillon Geverifieer

Eiendomme 70

Resensies 212

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Erfdeel 63 Zebula, Plaas 534 Mabula, Zebula Gholflandgoed en Spa, Zebula, 2188, Limpopo
  • Gaste dink 63 Zebula het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R 3 400
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R 3 400
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 63 Zebula, Plaas 534 Mabula, Zebula Gholflandgoed en Spa, Zebula, 2188, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60b70074a4611a92e8ab52825f8f21fa67ababed8be0b9900f6e53d620d6b5420de528a4cff98b3370516881bc9ea2c78f57?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 400 per nag (plek vir 12) 7 5 1 4 Stand 63 Zebula, Farm 534 Mabula Zebula Golf Estate And Spa 2188 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.753119729657 27.974415555943

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang