64 on Malabor
Beskrywing
Hierdie kamer lei na 'n stoep en het lugversorging, digte gordyne en 'n koningingrootte-bed. Die kamer het ook 'n en suite-badkmer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n TV met DStv en WiFi is ook beskikbaar. Kamer 1 kan skakel met Kamer 2 en is dus ideaal vir 'n gesin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs kamer.
Huisreëls
Ontbyt is op versoek beskikbaar en word tussen 7:00 en 09:00 bedien.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n oprit, is ruim en het groot skuifdeure wat maklike toegang tot die kamer en badkamers bied. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en digte gordyne. Die en suite-badkamer het 'n stort wat geskik is vir rolstoelgebruikers en die aparte toilet is ook groot genoeg vir 'n rolstoel om in te pas en daar is reëlings. Die kamer het 'n kombuisie wat met 'n mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n TV met DStv en WiFi is beskikbaar. Die kamer lei na 'n stoep. Kamer 2 kan met Kamer 1 skakel en is dus perfek vir 'n gesin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs kamer.
Huisreëls
Ontbyt is op versoek beskikbaar en word tussen 7:00 en 09:00 bedien.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het lugversorging, digte gordyne, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kamer het 'n kombuisie wat met 'n mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n lessenaar, 'n TV met DStv, WiFi en die kamer lei na 'n stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs kamer.
Huisreëls
Ontbyt is op versoek beskikbaar en word tussen 7:00 en 09:00 bedien.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malabor S-weg 64, Lynnwood Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang