64 on Malabor
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Hezette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Derek M - Jan 2024
Algehele gradering
Excellent!
64 on Malabor se terugvoer
Thanks so much, appreciated.
Hanna-louise E - Jan 2024
Algehele gradering
Baie mooi kamer met vriendelike ontvangs!
64 on Malabor se terugvoer
Baie dankie, ek waardeer.
Giuliette B - Jan 2024
Algehele gradering
Alles het gewerk en was netjies. Baie lekker geslaap en ontbyt was ook heerlik.
64 on Malabor se terugvoer
Baie dankie, waardeer
Gary G - Jun 2023
Algehele gradering
Uitstekend, skoon, waarde vir geld en verskriklike vriendelike eienaars.
64 on Malabor se terugvoer
Baie dankie vir julle aanbeveling, ek waardeer dit baie.
Juanita V - Jan 2023
Algehele gradering
Gerieflik, gemaklik, gasvry en lieflike tuin!
Amanda K - Mei 2021
Algehele gradering
Fantasties. Heerlik.
64 on Malabor se terugvoer
Dankie Amanda, hoop om binnekort weer saam te kuier.
Groete
Hezette
Maggie K - Aug 2020
Algehele gradering
Kan dit vir seker aanbeveel!
64 on Malabor se terugvoer
Baie dankie Maggie, ons sien uit na jou volgende besoek.
Aldoret F - Okt 2019
Algehele gradering
Baie netjies, waarde vir geld en pragtige tuin.
64 on Malabor se terugvoer
Baie dankie
Jorika V - Des 2019
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Heerlike kamer en pragtige dekor.
64 on Malabor se terugvoer
Baie dankie Jorika ons waardeer
Groete
Hezette
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malabor S-weg 64, Lynnwood Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang