Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

65 on 7th Street - V22

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7de Straat 65, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 375 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

65 on 7th Street is 'n selfsorgvakansiehuis in Hermanus, 'n gewilde vakansiedorp aan die suidkus van die Wes-Kaap. Dit is wêreldbekend vir fantastiese land- en bootgebaseerde walviskyk. Sy natuurskoon, sagte klimaat, buitelugaktiwiteite, ryk blommeryk, en sy nabyheid aan Kaapstad maak dit die ideale basis om die Kaapse Overberg te verken.

Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n volledige en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed, terwyl die vierde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die tweede gedeelde badkamer het 'n stort en bad. Al die slaapkamers het hul eie TV.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n skottelgoedwasser, ysmaker, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, en eetgerei en breekware. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is in die ruim dubbelmotorhuis beskikbaar. Die eetarea het sitplek vir 8 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale het. Daar is ook 'n vermaakkamer met pooltafel, veerpyltjiebord en 'n droë kroeg. Dié area lei na 'n onderdakbraai-area met asemrowende berguitsigte en 'n plonspoel. Die huis word elke Donderdag gediens.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Jacuzzi
Braaiplek

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Ilanda Geverifieer

Eiendomme 24

Resensies 24

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 7de Straat 65, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 375
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 375
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7de Straat 65, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY4NDk1NGI0LTViNTUtNDBlYi1hN2Q2LTk4ZGZjZjg3ZWVkMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 375 per nag (plek vir 8) 65 7th Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.405996 19.276868

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang