Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach House on 9th

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9de Straat 68, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 475 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Beach House on 9th is 'n selfsorgvakansiehuis in Hermanus, 'n gewilde vakansiedorp aan die Wes-Kaap se Suidkus.

Die huis het slaapplek vir tot 9 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n oopplan-kombuis, -sitkamer, -eetkamer en vermaak.

Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed met 'n en suite-badkamer met 'n stort, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en beskik ook oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed terwyl die vierde slaapkamer 'n dubbelstapelbed sowel as 'n enkelbed het. Hierdie twee kamers deel 'n gesinsbadkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet.

Die sitkamer het 'n TV met DStv-kanale en WiFi is beskikbaar. Gaste kan by hul eie Netflix-rekening aanmeld. Daar is 'n patio met 'n ingeboude braai en 'n etenstafel, en die sitkamer spog met 'n kaggel, ideaal vir daardie koue winteraande.

Beach House on 9th is stapafstand vanaf die strande, Lizette's en Hopside Down geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 9 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir Beach House on 9th
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Hermanus Homes
Holiday

Eiendomme 17

Resensies 5

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 9de Straat 68, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beach House on 9th het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 475
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R4 475
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9de Straat 68, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRmMTg4YjdkLWNhY2QtNDBiOC04NDVlLWY4ODY1MGUwYTlhOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 475 per nag (plek vir 9) 1 5 1 4 68 9th Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.406926 19.276608

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang