Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

687 on Dunkirk

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Thandeka T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

We were well taken care of. We really enjoyed our stay. Phillip is an amazing host, the room was lovely and the place is close to the beach. It was a fantastic holiday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Ons het gearriveer as gaste en ons het vertrek as vriende. Ons het 'n ongelooflike lekker bly gehad by Dunkirk gastehuis. Philip en Johan het uit hul pad gegaan om ons verblyf lekker te maak. Hulle vriendelike kuier elke dag het ons baie tuis laat voel. Ons kamer was baie ruim en pragtig. En die ontbyt elke oggend was smaaklik. Ons was Kersoggend verras met 'n ongelooflike Kersontbyt met 'n pragtige Kers tafel. Hulle was so gaaf om ons ouers ook oor te nooi vir die Kersontbyt. Baie dankie vir 'n baie lekker bly. Ons het gearriveer as gaste en ons het vertrek as vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Philip
687 on Dunkirk
Hi Rene, baie dankie vir die mooi review. Ek waardeer dit en hoop om julle stunning mense weer te sien. Groete, Philip

Matt H
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Highly recommend d. Very friendly hosts; lovely place to stay. Will be back for sure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Philip
687 on Dunkirk
Hi julle, baie dankie vir die mooi review, waardeer opreg, hoop ons sien julle weer. Groete Philip

Kaylin M
Kort verblyf
4.6
Jan 2025

Peaceful, relaxing, fun. Such a lovely little place! Lovely hosts, super welcoming and friendly. Made my time there very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie lekker gebly. Baie lekker geëet ook. Julle is fantasties en doen baie moeite. Baie lekker gebly. Baie lekker geëet ook. Julle is fantasties en doen baie moeite, sal weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pam E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

We enjoyed our stay. The host is very pleasant. The place was very neat and clean. The bed was comfortable. The signal was good for 4G.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Romy J
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Memorable week long stay with delicious breakfast! My 14 year old son and I had a delightful stay. The home is perfectly located and peacefully quiet. A little haven. Philip was a gracious host, along with Johan. Our Pool Room was spacious and the twin beds were super comfy. We woke up to a deliciously prepared gourmet breakfast by Philip! Also, their evening restaurant recommendations and activities to do were superb. It was a memorable week at the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Philip
687 on Dunkirk
Thank you so much for the lovely review. It was also nice to have such friendly guests as yourself. We hope to see you guys again. Kind regards, Philip

Thiana G
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Mooiste plekkie, perfek vir 2 mensies! Die plek sien my definitief weer! Absoluut die moeite werd! Lekkerste bed, nog lekkerder ontbyt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Philip
687 on Dunkirk
Baie dankie vir die mooi resensie, hoop ons sien julle gou weer. Groete, Philip

Waldi H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Baie vriendelike en behulpsame gashere. Eerste in 'n B & B en wat 'n ondervinding! Sal weer by 687 on Dunkirk inboek. Diens was uit die boonste rakke. Hulle het uit hul pad gegaan om ons verblyf so lekker te maak dat ons langer wou bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Philip
687 on Dunkirk
Baie dankie vir die mooi review, Waldi. Dit beteken baie vir my. Ek hoop om julle stunning mense gou weer te sien. Groete, Philip

Reinette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Rustig en baie lekker. Baie lekker gebly, veilig en skoon en netjies. Die gasheer is baie gasvry en maak die heerlikste ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Philip
687 on Dunkirk
Baie dankie vir die mooi review, ons waardeer dit opreg. Ons hoop om julle weer te sien. Groete, Philip

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Philip Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dunkirk-weg 687, Ramsgate, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e51856396e04976f28b195042ce656bbb56f60b3720df423c310edee5454c2ca18d6c22769d6c41ee378c982ec7a8910b19?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 687 Dunkirk Road Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.883223599156 30.347619743517

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang