687 on Dunkirk
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Philip Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Matt H - Jun 2024
Algehele gradering
Highly recommend d.
Louise V - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Baie lekker geëet ook. Julle is fantasties en doen baie moeite.
Pam E - Mrt 2024
Algehele gradering
We enjoyed our stay.
Thiana G - Jan 2024
Algehele gradering
Mooiste plekkie, perfek vir 2 mensies! Die plek sien my definitief weer!
687 on Dunkirk se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, hoop ons sien julle gou weer.
Groete, Philip
Romy J - Jan 2024
Algehele gradering
Memorable week long stay with delicious breakfast!
Lees meer687 on Dunkirk se terugvoer
Thank you so much for the lovely review. It was also nice to have such friendly guests as yourself. We hope to see you guys again.
Kind regards, Philip
Waldi H - Des 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike en behulpsame gashere.
687 on Dunkirk se terugvoer
Baie dankie vir die mooi review, Waldi. Dit beteken baie vir my. Ek hoop om julle stunning mense gou weer te sien. Groete, Philip
Reinette V - Des 2023
Algehele gradering
Rustig en baie lekker.
687 on Dunkirk se terugvoer
Baie dankie vir die mooi review, ons waardeer dit opreg. Ons hoop om julle weer te sien. Groete, Philip
Phelelisa S - Apr 2023
Algehele gradering
Nice.
Jennet M - Des 2023
Algehele gradering
Overall stay was good, only TV channels not great for watching TV at night.
Chris M - Sep 2022
Algehele gradering
Was baie tevrede, sal beslis weer terugkom.
687 on Dunkirk se terugvoer
Dankie Chris, sien binnekort weer.
Groete
Philip
Ninette H - Jan 2022
Algehele gradering
Uitmuntend.
Morne J - Des 2020
Algehele gradering
Awesome gewees. Sal definitief weer gaan.
687 on Dunkirk se terugvoer
Hi Morne, dankie vir julle mooi resensie. Ek waardeer dit baie, hoop om julle oulike mense weer gou te sien. Philip
Sifiso M - Feb 2020
Algehele gradering
The place is nice and quite. The service from Philip is excellent.
Elizna D - Des 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Ben S - Aug 2018
Algehele gradering
Toekomstige besprekings sal my eerste opsie beslis 687 on Dunkirk wees.
Jerome B - Apr 2018
Algehele gradering
Great stay.
Ben K - Des 2018
Algehele gradering
Wegbreek na paradys.
Neave M - Jan 2018
Algehele gradering
Warm and friendly hospitality with delicious breakfasts.
Leonie P - Des 2017
Algehele gradering
100 x jou geld werd.
Hendrik O - Des 2017
Algehele gradering
Rustige en wonderlike week saam met die beste gasheer.
687 on Dunkirk se terugvoer
Baie dankie, vir die mooi resensie, ek is bly julle het julle wegbreek geniet, julle is baie aangename mense en is dit was lekker om julle hier te hê. Hoop om julle weer te sien.
Vriedelike groete, Philip.
Ray C - Aug 2017
Algehele gradering
"A breath of fresh air!" Die rustige plekkie het al ons verwagtinge oortref.
Gerhard P - Apr 2017
Algehele gradering
Home away from home.
Ella M - Jan 2017
Algehele gradering
Nie net kry jy waarde vir jou geld nie, maar soveel meer.
687 on Dunkirk se terugvoer
Baie dankie Ella, dit was wonderlik om julle hier te he. Aangename gaste en ons hoop om julle weer hier te ontvang in die toekoms.
Groete
Philip
Stella K - Mrt 2016
Algehele gradering
Verblyf was baie aangenaam en ons sal beslis weer teruggaan.
Gert M - Jan 2016
Algehele gradering
Very friendly and accommodating!
687 on Dunkirk se terugvoer
Thank you for your great rating and constructive comment although, the linen was replaced twice during your stay at a three day interval.
Kind regards
Philip
Annamarie F - Mrt 2016
Algehele gradering
Received a warm friendly welcome in a safe, very clean location absolutely value for money.
Corne H - Feb 2015
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik!
Marinda V - Jan 2015
Algehele gradering
Ek sal 687 on Dunkirk vir enige iemand aanbeveel.
Sesana S - Apr 2015
Algehele gradering
Everything was super!
Jd S - Des 2015
Algehele gradering
Dit was fenominaal!
Cheric P - Des 2014
Algehele gradering
Baie goed!
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dunkirk-weg 687, Ramsgate, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang