Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

687 on Dunkirk

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Matt H
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Highly recommend d. Very friendly hosts; lovely place to stay. Will be back for sure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie lekker gebly. Baie lekker geëet ook. Julle is fantasties en doen baie moeite. Baie lekker gebly. Baie lekker geëet ook. Julle is fantasties en doen baie moeite, sal weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pam E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

We enjoyed our stay. The host is very pleasant. The place was very neat and clean. The bed was comfortable. The signal was good for 4G.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thiana G
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Mooiste plekkie, perfek vir 2 mensies! Die plek sien my definitief weer! Absoluut die moeite werd! Lekkerste bed, nog lekkerder ontbyt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Philip
687 on Dunkirk
Baie dankie vir die mooi resensie, hoop ons sien julle gou weer. Groete, Philip

Romy J
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Memorable week long stay with delicious breakfast! My 14 year old son and I had a delightful stay. The home is perfectly located and peacefully quiet. A little haven. Philip was a gracious host, along with Johan. Our Pool Room was spacious and the twin beds were super comfy. We woke up to a deliciously prepared gourmet breakfast by Philip! Also, their evening restaurant recommendations and activities to do were superb. It was a memorable week at the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Philip
687 on Dunkirk
Thank you so much for the lovely review. It was also nice to have such friendly guests as yourself. We hope to see you guys again. Kind regards, Philip

Waldi H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Baie vriendelike en behulpsame gashere. Eerste in 'n B & B en wat 'n ondervinding! Sal weer by 687 on Dunkirk inboek. Diens was uit die boonste rakke. Hulle het uit hul pad gegaan om ons verblyf so lekker te maak dat ons langer wou bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Philip
687 on Dunkirk
Baie dankie vir die mooi review, Waldi. Dit beteken baie vir my. Ek hoop om julle stunning mense gou weer te sien. Groete, Philip

Reinette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Rustig en baie lekker. Baie lekker gebly, veilig en skoon en netjies. Die gasheer is baie gasvry en maak die heerlikste ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Philip
687 on Dunkirk
Baie dankie vir die mooi review, ons waardeer dit opreg. Ons hoop om julle weer te sien. Groete, Philip

Phelelisa S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Nice. The place was nice and quiet. The owner of the place was friendly and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jennet M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Des 2023

Overall stay was good, only TV channels not great for watching TV at night. The TV channels were not clear and there was not a variety of channels.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Chris M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2022

Was baie tevrede, sal beslis weer terugkom. Die omgewing is baie stil en rustig. Was hartlik ontvang. Ontbyt is ingesluit, dit is waarde vir geld. Die eenheid is netjies, sal beslis weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Philip
687 on Dunkirk
Dankie Chris, sien binnekort weer. Groete Philip

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Philip Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dunkirk-weg 687, Ramsgate, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e51856396e04976f28b195042ce656bbb56f60b3720df423c310edee5454c2ca18d6c22769d6c41ee378c982ec7a8910b19?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 687 Dunkirk Road Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.883223599156 30.347619743517

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang