Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kelp Cottage

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Whale
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Whale het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dié eenheid is met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n radio, gratis WiFi en parkeerplek.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.

Huisreëls

Stiltetyd is tussen 00:00 tot 6:00.
Gaste is verantwoordelik vir enige skade of verlore items en moet dit aanmeld.
Die eienaar op die perseel in 'n aparte huis weg van die gaste woon.
Die gastekamers is nie omhein, daarom word geen kinders of diere toegelaat nie.
Geen fietse in die gastekamers nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Lobtail
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Lobtail het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Dié eenheid is met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is gratis WiFi, n radio en parkering.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kindermatras vir 1

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n yskas, mikrogolf en 'n ketel insluit.

Huisreëls

Stiltetyd is tussen 00:00 tot 6:00.
Gaste is verantwoordelik vir enige skade of verlore items en moet dit aanmeld.
Die eienaar op die perseel in 'n aparte huis weg van die gaste woon.
Die gastekamers is nie omhein, daarom word geen kinders of diere toegelaat nie.
Geen fietse in die gastekamers nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 3)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ingangstraat 69, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25ab2e9aad694d6dd21f3eb6d52ae19359bdeebf27f9357a84767d5161848c9df47f42dd7a32d9ed173bc2cede262ad2cb26?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 3) 14 5 1 5 69 Ingang Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.56247291826 19.356655930747

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang