Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

69 Ingang straat

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Carina R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Fantasties, skoon. Netjiese kamer. Die gasvrou was fantasties. Ons waardeer die ekstra geriewe wat in die kamer geplaas is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Ons sal weer van Ingangstraat gebruik maak. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shannon D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

We loved our stay at Ingang! Lovely host, clean space and very accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arnold O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Very good. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bongiwe L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Great place, peace of mind. The place is close to nature that is what I love and the attractions places close by it's so beautiful, I would love to go back and stayed there. I have enjoyed myself with my partner 100%.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
69 Ingang straat
Bongiwe, thank you for the kind words. Yes, De Kelders is a gem with nature walks, whales to see and definitely quiet and peaceful. Hope to see you soon again.

Thiart B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2022

Baie lekker gebly, sal definitief weer gebruik maak van die verblyf, was nie veel daar nie, maar dit is regtig 'n lekker plekkie. Sal definitief aanraai vir ander reisigers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
69 Ingang straat
Baie dankie vir die positiewe woorde, Thiart. Ons hoop om gou weer te sien.

Gordon C
Kort verblyf
4.0
Aug 2022

Comfortable and peaceful. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Karin
69 Ingang straat
Dear Gordon, it was a pleasure to have you stay with us. Thank you for the kind words.

Treska B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Surprising, peaceful, quiet and lovely. It was a beautiful and lovely stay at Karin's home. She was friendly and welcoming. Every fine detail of class and care. The shower was lovely, there were bins, and there was something for every need you might have. Quality bed. Lovely interior design, warm and safe. Garden beautifully kept, and quaint outside space to eat. We felt very much at home and welcome. Karin popped in at times to hear if we were ok. Loved that sweet and kind gesture. Really caring. Thank you Karin. We will definitely return for more visits.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
69 Ingang straat
It was a pleasure to have you staying with us, Treska. Thank you for the kind words.

Madeleen E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Ons het net oorgeslaap, was skoon en netjies. Sal 69 @ Ingang aanbeveel, fantastiese ligging naby aan die see. Karin is 'n wonderlike gasvrou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
69 Ingang straat
Dit was n plesier om Madeleen te ontmoet en as gas te hé. Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop ons sien julle gou weer.

Naomi K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2021

Gerieflike, netjiese verblyf. Ons het net 1 nag oorgebly en alles was super skoon en netjies. Heerlike koekies vir saam met tee of koffie. Klein detail dingetjies het dit baie aangenaam gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
69 Ingang straat
Naomi, baie dankie vir die terugvoer. Dit was n plesier om julle as gaste te hê. Julle is altyd welkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R720
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ingangstraat 69, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e8b00767947a9d6d9dcf2bd1c4827ad29a041940bac66ec90bda59de04f699625209cd6fb0cba85e6c7775628755602c0b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 69 Ingang Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.56247291826 19.356655930747

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang