69 Ingang straat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ingangstraat 69, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R720 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
69 Ingang straat bied verblyf in 2 aparte gastekamers in 'n aparte gebou, agter die hoofrondawel elk met 'n privaat ingang. Hier is dit stil en rustig, hoofsaaklik vir oornagverblyf en wegneemetes.
Verblyf word gebied in 2 eenhede, Whale 1 en Lobtail. Hierdie 2 eenhede het elk slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisies is toegerus met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste word gratis WiFi gebied, en daar is 'n radio en veilige parkeerplek.
De Kelders bied walviskyk tussen Julie tot November, en verskeie ondergrondse grotte om te besoek, asook Klipgat-grot waar die oudste oorblyfsels van die moderne mens gevind is. Gansbaai is 2 km weg en bied verskeie winkels, restaurante, kafees en doendinge.
Kenmerke
Geriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Karin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Ingangstraat 69, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink 69 Ingang straat het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in De Kelders Gansbaai Overberg Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ingangstraat 69, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang