Kelp Cottage
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Ingangstraat 69, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R790 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kelp Cottage bied verblyf in 2 aparte gastekamers wat in 'n aparte gebou geleë is, weg van die hoofrondawel, elk met 'n privaat ingang. Die omgewing is vreedsaam en stil, wat dit 'n ideale oornagverblyf maak vir gaste wat op soek is na 'n rustige slaapplek na uiteet.
Verblyf word in 2 eenhede, Whale en Lobtail, gebied. Hierdie 2 eenhede het elk slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke gastekamer is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond en ketel. Gratis WiFi, 'n radio en veilige parkeerplek is beskikbaar. Neem asseblief kennis dat daar geen televisiekanale in die gastekamers is nie.
De Kelders bied walviskyk van Julie tot November aan, en daar is verskeie ondergrondse grotte om te verken, insluitend die Klipgat-grot, waar die oudste oorblyfsels van moderne mense gevind is. Gansbaai is net 2 km weg en bied 'n verskeidenheid winkels, restaurante en kafees, asook verskeie doendinge.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Karin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Ingangstraat 69, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Kelp Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in De Kelders Gansbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Ingangstraat 69, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang