Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

69 Ingang straat

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ingangstraat 69, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R720 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

69 Ingang straat bied verblyf in 2 aparte gastekamers in 'n aparte gebou, agter die hoofrondawel wat elk 'n privaat ingang het. Hiér is dit stil en rustig en hierdie verblyf is ideaal vir oornagverblyf vir gaste wat wegneemetes bestel.

Verblyf word in 2 eenhede, Whale 1 en Lobtail, gebied. Hierdie 2 eenhede het elk slaapplek vir 2 gaste, 'n koningingrootte-bed en 'n e suite badkamer met 'n stort. Die kombuisies is elk met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi' 'n radio en veilige parkeerplek is beskikbaar.

De Kelders bied walviskyk tussen Julie en November en daar is verskeie ondergrondse grotte om te besoek, asook die Klipgat-grot waar die oudste oorblyfsels van die moderne mens gevind is. Gansbaai is 2 km weg en bied verskeie winkels, restaurante en kafees, asook aktiwiteite.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Ingangstraat 69, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink 69 Ingang straat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R720
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R720
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ingangstraat 69, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e8b00767947a9d6d9dcf2bd1c4827ad29a041940bac66ec90bda59de04f699625209cd6fb0cba85e6c7775628755602c0b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 69 Ingang Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.56247291826 19.356655930747

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang