7 Cross Street - De Kothuize
Beskrywing
Die tuinkothuis is 'n bekoorlike oopplan-slaap- en -sitarea met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eenheid het ook 'n kombuisie wat goed toegerus is en dit bied toegang tot 'n stoep met 'n ketelbraai en 'n tuintafeltjie en stoele langs 'n grasperkie. Hierdie eenheid het lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die woonstel is aan die agterkant van die hoofhuis by Cross-straat 7 en word vanaf die straat via 'n aparte sy-ingang deur 'n nou stegie langs die kant van die huis en verby die stoep en tuinarea bereik. Let asb. dat die parkeerplek vir die tuinwoonstel 'n hoogtebeperking van 1.7 m het en dit is slegs geskik vir 'n mediumgrootte-voertuig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat die parkeerplek vir die tuinwoonstel 'n hoogtebeperking van 1.7 m het en dit is slegs geskik vir 'n mediumgrootte-voertuig.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die huis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n antieke dubbelhemelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei kamers het 'n en suite-badkamer, een met 'n bad en 'n stort, en die ander met net 'n stort. Die kombuis het nog sy oorspronklike vuurherd en skoorsteen. Daar is 'n gekombineerde eet- en sitarea langs die kombuis. Dit lei na 'n geplaveide stoep met 'n tafel en stoele en dan na 'n tuintjie met 'n grasperk wat met die tuinkothuis langsaan gedeel word. Die huis bied klassieke antieke meubels, items en afdrukke teen die mure.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat die parkeerplek vir die tuinwoonstel 'n hoogtebeperking van 1.7 m het en dit is slegs geskik vir 'n mediumgrootte-voertuig.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cross-straat 7, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang