Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7 Cross Street - De Kothuize

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Wilna V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Beste gastehuisie ooit - baie ruimte en netjies en baie mooi badkamers. Dit is letterlik die gerieflikste plekkie ooit! Baie ruimte en alles werk 100%. Ek sal dit vir seker vir enigiemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ligging was amazing. Baie lekker dankie. Perfekte ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucinda G
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Mooiste ou huis. Verskriklike oulike huis. Alles wat mens nodig het. Lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthinus S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Uitstekende verblyf- sal definitief dit weer gebruik. Verblyf is ruim, netjies en baie gerieflik en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole Jordan M
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Mei 2024

Mooi netjiese historiese huis. Die huisie was perfek met baie spasie en alles wat jy nodig het. Die straat is net baie raserig deur die nag met die locals. Ook klein as jy 'n groot voertuig ry. Verder was alles voldoende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Gerald P
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Pleasant and tranquil. We only spent one night there and found it very pleasant and tranquil. The staff was very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Thurlo M
1 nag Gesin met tieners
4.0
Feb 2024

Baie lekker gebly, goeie waarde vir geld. Baie goeie plekkie, goeie waarde vir geld. Plek is gerieflik en skoon.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Martlie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Groot weelde teen beostigbare prys. Alles en meer wat jy nodig het. Pragtige plek. 'n Definitiewe móét.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Dit was baie lekker, veilig en gemaklik. Dit was 'n oorslapp tussen Mosselbaai en Bloemfontein. Ons ry altyd net deur die dorp en het besluit om oor te slaap en die dorp bietjie te verken. Lekker winkeltjies en koffiewinkeltjies besoek. Daar was nie genoeg tyd om meer te doen nie maar dalk sal ons in die toekoms biejtie langer bly. Die akkommodasie was doodreg vir 1 nag se oorslaap. Ek dink vir langer as dit sal ons nie die 7a kothuis kies nie maar bietjie groter kies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelliie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Ons het heerlik gerus. Baie netjies, die diens was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 241

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R740
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cross-straat 7, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbffe7c708decc62dfed0945735ed17a5ad57aa6babf32b503fcc923caef36847eea70df312237f4233f885f4fce4a51b4bb3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R740 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 7 Cross Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.251232 24.537277

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang