Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7 on Gladys

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gladys-weg 7, Providentia, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

7 on Gladys bied selfsorgverblyf in die hartjie van Gqeberha (Port Elizabeth) en het 'n aparte ingang. Die eenhede is ideaal vir sakereisigers of 'n kort wegbreek.

Daar is 2 eenhede op die perseel. Eenheid 1 bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n en suite-slaapkamer en 'n kombuis. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n platskerm-TV met 'n TV-boks. Daar is 'n stort, toilet en wasbak in die badkamer. Die kombuis is met 'n induksiestoof, yskas-vrieskas, ketel, mikrogolf en broodrooster toegerus.

Eenheid 2 bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed. Daar is 'n opvoubank in die TV-area. Die aparte badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'nt induksieplaat, yskas-vrieskas, ketel, mikrogolf en broodrooster toegerus.

Gratis WiFi is in albei eenhede beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Gaste het ook toegang tot 'n tuin met braaigeriewe. Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir 7 on Gladys
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Gladys-weg 7, Providentia, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink 7 on Gladys het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gladys-weg 7, Providentia, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11344c15fcf879499c384596621224b4740c824ef0e0eabbac4bcebce155621ba590505c33d0e6ce0ba10e4a349f3b0641c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 7 Gladys Road Providentia 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.99901 25.542

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang