Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7 on Straus

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gert P
1 nag
5.0
Mrt 2024

Perfect. Heerlik gewees om te oornag. Dit was skoon. Dankie, ek sal vir seker weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
7 on Straus
Baie dankie vir die resensie, Gert. Ek waardeer dit opreg. Dit was 'n voorreg om jou hier te akkommodeer en sal dit ook so wees in die toekoms.

Antoinette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Rustig, veilig en baie skoon. Die plekkie was netjies, die netjiesste plek in al my jare se oornagplekkies. Gasvry ontvang, absoluut wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
7 on Straus
Baie baie dankie, Antoinette. Dit was 'n groot voorreg om julle hier te kon akkommodeer. Ek glo ek sal julle in die nabye toekoms weer hier sien.

Natasha F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Netjies, koel, rustig, stil. Rina is 'n ster gasvrou voordat sy ons nog ontmoet het, sy laat jou tuis voel. Het vanaf 'n warm pad gekom en die kamer was heerlik koel vir ons. Die netheid by die plek is op 'n baie hoë standaard. Dankie vir die aandag aan detail. Ons sal definitief elke keer as ons kan hier kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anriette L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Uitstekend! Puik, netjiese verblyf. Seker die netjieste gastehuis waar ons al ooit gebly het. Veiligheid is baie goed. Voertuig het onder afdak gestaan agter beams. Ons het krag gehad tydens loadshedsing wat wonderlik was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
7 on Straus
Baie dankie, Anriette, vir jul resensie. Ek waardeer dit regtig baie en is so bly jul was gelukkig en tevrede. Dit was vir my 'n groot voorreg om jul hier te kon akkommodeer en wees verseker, ek sien uit na jul volgende besoek. Voorspoed vir julle. Rina

Barry F
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Lekker oornagverblyf om vars en uitgerus die volgende dag in die pad te val. Ek en my vrou het baie lekker gebly! Dit is 'n ruim vertrek met DStv, 'n moderne badkamer en 'n ruim kombuisdeel met 'n groot ys/vrieskas. Beslis waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
7 on Straus
Baie dankie Barry vir jul positiewe terugvoer. Ek waardeer dit regtig ontsettend baie en is baie bly dat jul uitgerus die volgende deel van jul reis kon aanpak. Alles wat mooi is vir jul lewenspad.

Line G
1 nag
5.0
Des 2023

Pragtig, skoon, veilige en netjiese verblyf. Lieflike, skoon en netjiese plekkie met baie vriendelike diens. Plekkie is lekker toegerus. Ons het heerlik oorgeslaap en die dorpie het interessante plekkies om te sien. Baie dankie vir die pragtige gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
7 on Straus
Baie baie dankie, Line. Ek waardeer die motiverende resensie. Ek is so bevoorreg en kan dit opreg sê, dat julle, en net so al my gaste, dit die moeite werd maak en dit is so lekker om julle hier te akkommodeer. Kyk mooi na julle self. Vriendelike groete, Rina

Kyla K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Netjiese, skoon, goeie aandag aan detail. Kan 100% aanbeveel! Ek en my man het by die akkommodasie aangekom en was baie vriendelik verwelkom en het sommer dadelik tuis gevoel. Ons wens ons het langer gebly want dit was regtig een van die beste opsies wat ons al gesien het. Dit was 'n baie warm dag en dus het die gasheer selfs die lugversorger vir ons aangesit voor ons daar aangekom het sodat die kamer lekker koel was om mee te begin. Ons waardeer elke liewe detail en aandag wat in die plekkie ingegaan het, ons sal definitief terugkom en weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
7 on Straus
Baie baie dankie Kyla vir jou motiverende resensie. Ek waardeer dit opreg en sien werklik daarna uit om jou weer in die toekoms hier te verwelkom.

John K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Uitsonderlike netjiese en goed ingerigte wooneenheid. Die eienaar is baie vriendelik en maak seker dat my verblyf so aangenaam as moontlik is. Sal definitief weer van haar verblyf gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
7 on Straus
Baie baie dankie vir die motiverende resensie. Ek waardeer dit opreg. Dit was vir my 'n baie groot voorreg om jul hier te ontvang. Van jul aankoms tot en met jul vertrek was een groot belewenis. Ek sien baie daarna uit om jul weer hier te ontvang. Alles wat mooi is vir die toekoms.

Amanda S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Rustig en klinies skoon. Baie mooi. Sal dit vir enige reisiger aanbeveel. Beurtkrag geen probleem. Gasvrou uitstekend en vriendelik. Voel soos familie. Jy sal my weer sien Rina.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
7 on Straus
Baie baie dankie Amanda vir die resensie. My gaste kom eerste en is jul terugvoer ontsettend motiverend. Wees verseker ek waardeer dit opreg en sien uit na jul volgende kuier. Ek is werklik ons Liewe Vader opreg dankbaar vir mense soos julle wat Hy op my pad stuur. Vriendelike groete Rina

Aron P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

A wonderful time and friendly owner. The host was amazing, welcomed us personally, treated us with something nice to eat, was very helpful and always available. The place is fantastic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
7 on Straus
Thank you to my guests for the review. I really appreciate it and am also very thankful for guests like you coming along my road. Kind regards Rina

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strauss-straat 7, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA977a0c6a9f08a927e9e10e02b2dbce2d4c7ad13e99ea9ddb9cd80fe947a3f63855d49e78b597bdb18e1bb4cfb50c41cbe9ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 7 Straus Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.356326254772 22.599873386576

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang