Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7 St Ives

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Claude S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Excellent. Enjoyed it. It was a fun stay to rest and treat my daughter and wife. I would stay there anytime again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Ons het baie lekker gebly en gekuier. Skoon, netjies, veilige plek, sal die plek enige tyd aanbeveel aan mense. Die tarief is ook baie billik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Het gevoel soos 'n huis weg van die huis af. Naby aan winkels en restaurante. Uitstekende verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

Lekker ontspannend. Die verblyf was wat ek verwag het. Deure moet net toe bly, anders kry mens 'n onverwagte besoek van die ape.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jayson A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Excellent. We enjoyed every minute of our stay. The apartment was up to standard and very neat and tidy. WiFi and TV were an added bonus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzanne M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Ons 7 dae was fantasties! Brendan is behulpsaam en vriendelik. Fantasties! Aan te beveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trudie K
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlike rusting, veilig en goed geleë. Ons het heerlik gebly. Ek kan net voorstel dat hul dalk 'n wasmasjien en tuimeldryer insit. Die ander probleem wat hul niks kan aandoen nie, is die klammigheid wat van die mure afloop en dan is die vloer met waterpoedels bedek. Maar ek kan die plek aanbeveel, dit is baie sentraal en op die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barend. V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ontspannend, sal weer kom. Dit was uitstekend, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christel J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Fantasties. Heerlik gebly, pragtige see-uitsig naby Uvongo strand, en die roomys is naby.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemi N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Lekker. Die woonstel is baie sentraal geleë en is baie gesellig vir 2 mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Brendan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R550
R 550 R 413
per nag (plek vir 4)
Vanaf R550
R 550 R 413
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uvongo Beach-weg 3, Uvongo, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4c00cad417ee71e8f4835e32ef0f91f2d3f06886e7c1133b273e5d5bd4e0c59ed50c7a36a37e4ab7d555ceb3f7b9337948a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R550 nouVanaf R413 per nag (plek vir 4) 28 5 1 5 3 Uvongo Beach Road Uvongo 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.833761330483 30.395738403041

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang