707 Infinity
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hill-weg 6, Infinity-kompleks, West Beach, Bloubergstrand, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
707 Infinity bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in West Beach, Kaapstad. Die kompleks is ideaal geleë, 200 m van die strand en 'n paar restaurante af.
Hierdie woonstel is op die sewende verdieping en bied slaapplek aan 1 of 2 volwassenes. Dit beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n aparte stort, bad, wasbak en toilet. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond en 'n stoof toegerus.
Die oopplan-eetarea het 'n tafel met sitplek en die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea het skuifdeure wat toegang tot die balkonnetjie bied en van hier kan gaste 'n mooi see-uitsig geniet.
Die kompleks het ook 'n swembad, gimnasium, braai-area en 'n muurbalbaan. Daar is 'n hysbak en veilige parkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Beach House
Property ...
Eiendomme 54
Resensies 103
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Hill-weg 6, Infinity-kompleks, West Beach, Bloubergstrand, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink 707 Infinity het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hill-weg 6, Infinity-kompleks, West Beach, Bloubergstrand, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap