Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

707 Infinity

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Henre O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2022

Lekker sentraal. Plek was nog nie reg teen inklok 2h, moes wag. Lift werk nie met loadshedding nie, kon nie in woonstel in kom. As mens die skuifdeur wat na trappe gaan vanaf binne gesluit het kan hy nie oopsluit van buite met sleutel, moes baie trappe klim. Extractor fan raas en mors baie wolle in badkamer. Verder baie nice. Sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Catrien S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Kort wegbreekvakansie. Baie mooi plekkie met 'n pragtige uitsig oor Tafelberg. Definitief die moeite werd vir 'n jong paartjie wat die rustigheid van Bloubergstrand sowel as die kultuur en naglewe van Kaapstad wil ervaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chad J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

It was amazing, I didn't want to leave when my stay was due. I had a few issues with noisy neighbours, but that was sorted out and I remember asking if there was WiFi and it was said that there was everything, but when I got there, there was no WiFi in that specific apartment. And I asked if they could organise something special for my fiancé as we were celebrating her birthday. And I was asked if balloons and flowers could do and said yes. When I got there there were no flowers or balloons and I felt a little disappointed as I thought that I could surprise her with something small. But I had a great stay. And felt welcome the moment I stepped into the apartment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2021

Beste uitsig! Pragtige eenheid, reg by die strand. Behalwe vir 'n pragtig eenheid, is dit reg by die strand. Selfs as die weer nie saam speel nie, het dit 'n asemrowende uitsig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heine V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Jul 2021

Geen lopende water en nie gewaarsku nie. Geen DStv vir die hele dag nie. Geraas en partytjie deur bure wat eers 01:00 deur sekuriteit gestop is.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Helmien M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2020

Was uitstekend! Fantasies, kom weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Beach House
Property ...

Eiendomme 54

Resensies 98

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hill-weg 6, Infinity-kompleks, West Beach, Bloubergstrand, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8dfb5ef70add44c7d0b96f393937fbc94c901d7ec879beb024238339af22b8edefd4025994103e6a3c19e13703970d37b64?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 6 Hill Road, Infinity Complex West Beach 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.809456968686 18.468739208529

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang