Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

72A Castleton

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Lauren F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Everything was stunning. Our stay was stunning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annamarie M
1 nag
5.0
Feb 2025

Net daar oorgeslaap. Baie geniet, maar dit blyk dat parkering 'n probleem is. Verwag dat eenheid se parkering toegeken is aan spesifieke parkeer area nommer wat nie die geval was nie. Dit moet uitgesorteer word met eienaar. Eienaar het vir my gesê ek kan op enige plek parkeer wat nie gevul was nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juane V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Gemaklik en ontspannend. Baie netjies en skoon. Geriewe is beskikbaar soos genoem. Jy kan net ontspan en die rustigheid geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bob L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Heerlik. Baie lekker gebly, sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barend B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Sal weer daar bly. Ja, baie lekker, sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peet V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Fantasties. Vakansie was awesome. Ligging fantasties. Mense baie vriendelik. Natuur awesome en besef opnuut dat ons hemelse Vader alles geskep het. Baie aktiwiteite om te doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Terri-ann A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Family friendly. Has all the comforts of a home away from home. Excellent! 72A Castleton was everything we wanted and more! Onsite entertainment facilities, breathtaking scenery and safe environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacoline C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Gerieflik met alles wat nodig is. Skoon en netjies. Sal aanbeveel. Baie goed toegerus. Goed geleë met mooi uitsig. Baie gerieflike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudia R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

We had a good time and will come back. We enjoyed our stay very much. The Castleton Estate offers a lot of facilities and is very beautiful and quiet. We will return when we come back to South Africa.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Rustig en stil. Goed geleë en baie rustige, stille plek. Het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Sharel Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 39

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piesangvallei-weg, Castleton 72A, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA29d4bd27871740d8078e1e7bbbbc9a629b3ce5d4a528363ae1ac57fc33c6737c1c4f544afa91e81acbdff28b200d2530d2c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 27 5 1 5 Piesangvalley Road Castleton 72A 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.054645833265 23.358373189441

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456