Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

72A Castleton

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Peet V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Fantasties. Vakansie was awesome. Ligging fantasties. Mense baie vriendelik. Natuur awesome en besef opnuut dat ons hemelse Vader alles geskep het. Baie aktiwiteite om te doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Terri-ann A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Family friendly. Has all the comforts of a home away from home. Excellent! 72A Castleton was everything we wanted and more! Onsite entertainment facilities, breathtaking scenery and safe environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacoline C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Gerieflik met alles wat nodig is. Skoon en netjies. Sal aanbeveel. Baie goed toegerus. Goed geleë met mooi uitsig. Baie gerieflike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Rustig en stil. Goed geleë en baie rustige, stille plek. Het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheronne M
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Rustig. Ons het dit geniet om by 72A Castleton te vertoef. Die rustigheid was goed vir die siel. Ek beveel dit aan vir enige paartjie sonder kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Ons het baie lekker gebly en Castleton is lekker naby N2 geleë. Ons het baie lekker gebly en Castleton is lekker naby N2 geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadene B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

The place was home away from home. Very neat and the location was perfect. Close to beach and a shopping centre. I will definitely recommend to family and friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone R
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2022

Great stay. Perfect for a travelling guest - just stayed one night but would definitely go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Alles wat mens nodig het. Ons het lekker gebly. Die woonstel het alles wat mens nodig het - selfs ligte vir as die krag afgaan. Die eienaar se kommunikasie was goed. Die woonstelblokke is nogals besig. Ons het lekker tennis en pool gespeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simoné L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

It was wonderful to get away. The stay was great, thanks so much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sharel Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 30

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piesangvallei-weg, Castleton 72A, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA29d4bd27871740d8078e1e7bbbbc9a629b3ce5d4a528363ae1ac57fc33c6737c1c4f544afa91e81acbdff28b200d2530d2c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 Piesangvalley Road Castleton 72A 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.054645833265 23.358373189441

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang